Skip to:
  1. Skip to Header

  2. Skip to Main Content

  3. Skip to Footer

Please input at least 3 characters


Advanced Search



Loading

God se Skuilplek vir jou storm

Authors:

Description

God se skuilplek vir jou storm is ’n uitnodiging om God se ongelooflike liefde en
die kosbare skuilplek wat Hy vir ons in moeilike tye bied te ontdek en te ervaar.
Die talentvolle skrywer Sheila Walsh beskryf in hierdie pragtige geskenkboek die
tien basiese beloftes van God wat die grondslag vorm van ’n daaglikse lewe vol
selfvertroue, hoop en blydskap. Sy werp lig op belangrike beginsels wat ’n onwrikbare
sekerheid in selfs die moeilikste en donkerste tye sal verskaf. Op haar kenmerkende
manier weef sy stories, persoonlike ondervindings en gepaste
Skrifgedeeltes inmekaar om in lesers ’n vertroue in God te ontsluit wat hulle ’n
leeftyd sal hou.
Die tien beloftes is:
• Die belofte van voorsiening
• Die belofte van vrede
• Die belofte van vertroue
• Die belofte van liefde
• Die belofte van genade
• Die belofte van hoop
• Die belofte van krag
• Die belofte van meer
• Die belofte van ’n Tuiste

Details

Publisher : Christian Art Distributors Pty Ltd
Published : June 1, 2013
Language : Afrikaans (African)
Format : Epub
Pages : 192
Size : 1.22 MB
ISBN : 9781415324820
Accessibility : -
Book URL : https://ebook.yourcloudlibrary.com/library/oclc-document_id-xh9ym89